Gaan na inhoud

Saul

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Saul
(Hebreeus: שָׁאוּל)
Saul uitgebeeld in 'n detail van 'n 1878 olieverfskildery deur Ernst Josephson
Koning van Israel
Heerskappyc. 1030 v.C. — c. 1010 v.C.
OpvolgerIsboset[1][2]
Eggenoot
Issue
HuisHuis van Saul
VaderKish
Dawid speel vir Saul die harp, skildery van Rembrandt.

Saul was die 1ste koning van Israel en het waarskynlik 12 jaar regeer. Die lengte van sy regeringstydperk is egter onseker omdat dit nêrens in die Bybel presies aandui word nie.

In 1 Samuel 13:1 word gesê "Saul het al 'n jaar of twee as koning oor Israel geregeer". In Handelinge 13:21 sê Paulus dat Saul 40 jaar geregeer het.

Isboset was sy seun.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Garfinkel, Yosef; Ganor, Saar; Hasel, Michael G. (2018). In the Footsteps of King David: Revelations from an Ancient Biblical City. Thames & Hudson. p. 182. ISBN 978-0-50077428-1. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2020. Besoek op 5 Oktober 2020.
  2. Avioz, Michael (2015). Josephus' Interpretation of the Books of Samuel. Bloomsbury. p. 99. ISBN 9780567458575. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2020. Besoek op 4 Oktober 2020.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Verwysings in die Bybel

[wysig | wysig bron]
  • 1 Samuel 13: 1, Handelinge 13: 21