James Crane (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
James Crane | |
Geboortenaam | James Lyon Crane |
---|---|
Geboorte | 9 Augustus 1889 |
Sterfte | 3 Junie 1968 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Crane (9 Augustus 1889 – 3 Junie 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sadie Love (1919), Wanted: A Husband (1919), A Dark Lantern (1920), en The Mummy (1932).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1919: Sadie Love
- 1919: Wanted: A Husband
- 1919: His Bridal Night
- 1919: The Misleading Widow
- 1920: A Dark Lantern
- 1920: Sinners
- 1929: The Drake Case
- 1932: The Mummy
- 1932: Two Kinds of Women