Ernie Dingo
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ernie Dingo | |
Geboorte | 31 Julie 1956 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ernie Dingo (gebore 31 Julie 1956) is 'n Australiese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crocodile Dundee II (1988), Until the End of the World (1991), en Bran Nue Dae (2009), en in die televisiereeks Blue Heelers (1994).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1988: Crocodile Dundee II
- 1989: Cappuccino
- 1991: Until the End of the World
- 1991: Bran Nue Dae
- 1991: Mr Neal Is Entitled to Be an Agitator
- 1992: Clowning Around
- 1992: Oondamooroo: A Profile of Ernie Dingo
- 1995: Rainbow's End
- 1996: Dead Heart
- 2009: Bran Nue Dae
- Trouble Down Under
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1987: Relative Merits
- 1989: Dolphin Cove
- 1992: The Great Outdoors
- 1994: Blue Heelers
- 1999: Kidspeak
- 2006: Good as Gold!
- 2008: Outback Wildlife Rescue
- 2009: No Leave, No Life
- 2013: First Footprints
- 2014: Talking Language with Ernie Dingo
- 2016: DNA Nation
- 2018: Nyoongar Footy Magic
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: Tudawali
- 1988: A Waltz Through the Hills
- 1988: Radio Redfern
- 1993: Clowning Around 2
- 1998: The Echo of Thunder