Polarsteps - Travel Tracker

4,8
101 k resensies
5 m+
Aflaaie
Redakteurskeuse
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Meer as 10M+ ontdekkingsreisigers het Polarsteps gekies om hul avonture te skep en vas te vang. Hierdie alles-in-een-reistoepassing wys vir jou die wêreld se mees aanloklike reisbestemmings, gee jou insiderwenke en stip jou roete, liggings en foto's uit wanneer die reis aan die gang is. Die resultaat? 'n Pragtige digitale wêreldkaart wat uniek aan jou is! Sowel as die kans om dit alles in 'n hardeband fotoboek te omskep wanneer jy klaar is. En dit stop nie daar nie...

Teken jou roete outomaties op, hou jou foon in jou sak en oë op die wêreld. Tap nie jou battery nie, werk vanlyn en jy het volle privaatheidsbeheer.

BEPLAN

Polarsteps-gidse, geskep deur ons reis-liefhebbende redakteurs en ander ontdekkingsreisigers soos jy, wys jou die beste van die wêreld (sowel as om vir jou topwenke te gee vir sodra jy daar aankom).
Reisplanner om jou droom (redigeerbare) reisplan te bou.
Vervoerbeplanner wat jou help om van A na B te kom met duidelike vervoeropsies tussen bestemmings.

SPOOR

Spoor outomaties na en stip jou pad op 'n digitale wêreldkaart (wat voller word soos wat jou paspoort doen).
Voeg foto's, video's en gedagtes by jou stappe langs die pad om jou herinneringe des te meer aanskoulik te maak.
Stoor plekke waarvan jy hou sodat jy altyd jou pad terug kan vind.

DEEL

Laat wenke vir die reisgemeenskap oor waarheen om te gaan en wat om te sien.
Deel jou reis met vriende en familie as jy wil. Of hou dit vir jouself. Jy het volle privaatheidsbeheer.
Volg ander en deel in hul avonture.

HERLEEF

Draai jou stappe terug – blaai deur plekke, foto's en jou reisstatistieke.
Skep 'n unieke Reisboek gevul met jou prente en stories met die druk van 'n knoppie.

WAT SÊ DIE PERS OOR POLARSTEPS

"Die Polarsteps-toepassing vervang jou reisjoernaal, wat dit makliker en mooier maak." - National Geographic

"Polarsteps help jou om jou reise op 'n maklike en visueel aantreklike manier op te spoor en te deel." - The Next Web

"Polarsteps se gevolglike reislogboek is indrukwekkend, en is die bron van 'n ernstige geval van jeukerige voete in jou korrespondent." - TechCrunch

TERUGVOER

Vrae, gedagtes of terugvoer? Ons sal graag wil hoor wat jy van Polarsteps dink. Kom in kontak via support@polarsteps.com.
Opgedateer op
16 Sep. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Persoonlike inligting, Finansiële inligting en 3 ander data
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 6 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,8
98,5 k resensies

Wat's nuut

Hey Travelers, you can now plan your adventures even more effectively with our new notes feature. Jot down your ideas, links, and must-see spots directly for each planned destination within the app! Stay organized and make the most out of your trip.

Write to us at support@polarsteps.com – we’re always listening.