Gaan na inhoud

atoom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur 197.94.52.64 (Besprekings) op 18:59, 8 Mei 2024
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Die opbou van materie.
Enkelvoud Meervoud
  atoom     atome    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  atoompie     atoompies  
a•toom
(chemie)(fisika) 'n Mikroskopiese deeltjie bestaande uit neutrone, protone en elektrone. Atome is die boustene van alledaagse materie.

    Vertalings

  Vertalings:    atoom
Engels atom(en)
Esperanto: atomo(eo)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor atoom.