in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
- Rome hou opnuut 'n veldtog teen die Lusitaniërs.[1]
- Konsul Manius Aquillius onderwerp die opstandige slawe op Sisilië. Dit beëindig die Tweede Slawe-oorlog wat daar sedert 104 woed.[2]
- ↑ Rome and Baetica : Urbanization in Southern Spain c.50 BC-AD 150: Urbanization in Southern Spain c.50 BC-AD 150, Oxford classical monographs, A. T. Fear, Clarendon Press, 1996, ISBN 0-19-159164-5, ISBN 978-0-19-159164-8
- ↑ International Encyclopedia of Military History, James C. Bradford Routledge, 2004, ISBN 1-135-95033-4, ISBN 978-1-135-95033-0