Gaan na inhoud

Lynch

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Spotprent van die lynching van James Sullivan, William Howard en Benjamin Payne deur 'n skare in Seattle, VSA.

'n Lynch is 'n ekstra-wetlike verhoor en straf deur 'n informele groep. Dit word gewoonlik in informele openbare teregstellings deur bendes gebruik, dikwels deur mense op te hang, ten einde 'n beweerde oortreder te straf of 'n minderheidsgroep te intimideer.

Eksterne skakels