Gaan na inhoud

Daan Bekker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 20:55, 30 Julie 2021 (Kategorie:Olimpiese deelnemers bygevoeg (HotCat.js))
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Daan Bekker
Statistiek
Geboortenaam Daniel Wepener Bekker
Gewigklas Swaargewig
Lengte 1,80 m
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Geboorte 9 Februarie 1932
Dordrecht, Oos-Kaap
Sterfte 22 Oktober 2009 (op 77)
Pretoria, Gauteng
Boksrekord

Daniel "Daan" Wepener Bekker (9 Februarie 193222 Oktober 2009) was 'n Suid-Afrikaanse bokser, wat 'n bronsmedalje tydens die Olimpiese Somerspele in Melbourne en 'n silwermedalje tydens die Olimpiese Somerspele in Rome verower het; beide in die Swaargewig afdeling.

Bekker se broers en hul suster het Suid-Afrika almal op die sportveld verteenwoordig; Martiens, Jaap en Dolf het vir die Springbokke uitgedraf.

Hul suster, Corrie Lategan, het Suid-Afrika op die atletiekbaan in diskusgooi en gewigstoot verteenwoordig.

Bekker was die Suid-Afrikaanse Swaargewig kampioen van 1955–1959 en in 1961.

Oorlede

[wysig | wysig bron]

Bekker is oorlede op 18 Oktober 2009.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Ron Jackson, SA super amateur passes[dooie skakel] Fightnews.com. Retrieved on 23 October 2009.