Gaan na inhoud

Koppa (Cyrillies)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 04:30, 23 Julie 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Cyrilliese letter Ҁ
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Ҁ (kleinletter: ҁ) is ’n letter van die Ou Cyrilliese alfabet wat nie meer gebruik word nie. Dit is "koppa" genoem.

Die vorm en naam is afgelei van die Griekse letter koppa (Ϙ ϙ). Dit het nie ’n fonetiese waarde gehad nie en is slegs gebruik vir die syfer 90, nes in Grieks. Sy funksie as syfer is later vervang deur die Cyrilliese letter Ч.